Terug Na Julle Toe

Terug Na Julle Toe

Juan Boucher

Альбом: Hier Waar Ek Nou Is
Длительность: 4:11
Год: 2021
Скачать MP3

Текст песни

Senutergend
Dat jy sug is stief net soos ‘n dief
Soos water sal jy dwarsdeur alles loop
Solank jy net myne is

Ons bly ingeperk
Al bly die virus ons so onderhou
‘n Skildery met ons geluk misluk
Wat skielik verkoop
Verkoop vir die goed

Wat maak die wêreld ons doen
Met al die leë beloftes?
Soek ons gedagtes vol herrinering?
Met ons voete in die sand op Hermanus se strand
Onthou jy die wolke hoe die son jou brand?

En al die vuur in die aande die geur in die wind
Die tropiese storms wat my huis toe bring
Terug na julle toe
Terug na julle toe

Ek hoor Namibia roep
By Sossusvlei is dit bome en duine
Sien ons die beeld van ‘n meisiekind in die wind
Ons kind van die wind

Ek kon sien hoe jy gloei
Jou lyf verander, verander vir goed
Jy huil, jy lag, jy't vir jare gewag vir die niet
Maar die niet is verniet
Ja die niet is verniet

Wat maak die wêreld ons doen
Met al die leë beloftes?
Soek ons gedagtes vol herrinering?
Met ons voete in die sand op Hermanus se strand

Onthou jy die wolke hoe die son jou brand?
Met al die vuur in die aande die geur in die wind
Die tropiese storms wat my huis toe bring
Terug na julle toe, terug na julle toe