Ons Koning Kom
Juanita Du Plessis
4:16Ek weet waar om weg te kruip Hoe om die mure om my te bou Ek weet hoe om hierdie wrede wêreld aan die ander kant te hou Te lank hier rond gedwaal My woorde toe gesluit Daar’s ‘n beter pad vir my Ek weet ek moet hier uit Dis tyd Dis tyd vir ‘n nuwe begin Hier en nou Sonder twyfel, sonder huiwering Genoeg is genoeg Hierdie oorlog in my hart is verby Dis verby Dis nooit te laat nie, daar's altyd kans Vir ‘n weer begin Daar's lig aan die buite kant Dit lê en wag vir my Ek weet hierdie dooie vuur in my hart, moet weer nuwe lewe kry Te lank teen myself baklei Die waarheid toe gesluit Daar's ‘n beter pad vir my, ek weet ek moet hier uit Dis tyd Dis tyd vir ‘n nuwe begin Hier en nou Sonder twyfel, sonder huiwering Genoeg is genoeg Hierdie oorlog in my hart is verby Dis verby Dis nooit te laat nie, daar's altyd kans Vir ‘n weer begin Dis tyd Dis tyd vir ‘n nuwe begin Hier en nou Sonder twyfel, sonder huiwering Genoeg is genoeg Hierdie oorlog in my hart is verby Dis verby Dis nooit te laat nie, daar's altyd kans Vir ‘n weer begin Dis nooit te laat nie, daar's altyd kans Vir ‘n weer begin