Nagmaalslied

Nagmaalslied

Juanita Du Plessis

Длительность: 4:03
Год: 2004
Скачать MP3

Текст песни

Ek staan skuldig
Voor U, Heer
Voor U, my Vader
Wat regeer
Ek is ned'rig in my hart
En my siel is so verward
En my lewe
Is vuil voor U troon

Oh Heer
Vergewe my
Oh Heer
Kom maak my vry
Van die sondelas
Oh, kom na my
Om dit skoon te was
Want ek wil weer vlekloos
Voor U staan

Die wyn en die brood
Wat ek nou neem
Is 'n teken van U rykdom
En U seën
Al die oorvloed
Binne my
Kom en borrel
In my vry
En die oorsaak
Is die Gees wat in my bly

Oh Heer
Vergewe my
Oh Heer
Kom maak my vry
Van die sondelas
Oh, kom na my
Om dit skoon te was
Want ek wil weer vlekloos
Voor U staan

Oh Heer
Vergewe my
Oh Heer
Kom maak my vry
Van die sondelas
Oh, kom na my
Om dit skoon te was
Vergewe my

Oh Heer
Vergewe my
Oh Heer
Kom maak my vry
Van die sondelas
Oh, kom na my
Om dit skoon te was
Want ek wil weer vlekloos
Voor U staan

Ja ek wil weer vlekloos
Voor U staan