Rum & Morango
Neil Somers
3:05Wanneer jy weg raak in ‘n neonlig nagdans Verloor ek myself in die middernag blues Wat bloei deur my high five iets kouds op standby Gin my ‘n oomblik om hier te vertoef Ek verloor jou op die bodem van ‘n glas vol KWV Dis die derde keer dié week wat ek myself oorgee maar jou stem raak nie stil nie al staan die glasse leeg Nog een glas en jy is uitgevee maar die vuur is al uitgebrand soek vrede aan die anderkant Wat ek nie sou gee nie Om jou te hoor nie, om jou te sien nie Om jou te voel nie, myself te wees nie Baklei teen spoke wat my wil verdrink Ek raak uit asem as jy eers insink Al slaan ek water om bo te bly Hoor ek jou woorde en ek begin weer gly Ek verloor jou op die bodem van ‘n glas vol KWV Dis die derde keer dié week wat ek myself oorgee maar jou stem raak nie stil nie al staan die glasse leeg Nog een glas en jy is uitgevee maar die vuur is al uitgebrand soek vrede aan die anderkant Wat ek nie sou gee nie Om jou te hoor nie, om jou te sien nie Om jou te voel nie, myself te wees nie Maak die neonligte jou blind? Sal jy jouself weer daar vind? Gaan jy weer jou hart kom kry? Of moet ek hom eers hou vir nou? Sal ons alles dalk berou? Moet ons eers nog honger bly? Ek verloor jou op die bodem van ‘n glas vol KWV Dis die derde keer dié week wat ek myself oorgee maar jou stem raak nie stil nie al staan die glasse leeg Nog een glas en jy is uitgevee maar die vuur is al uitgebrand soek vrede aan die anderkant Wat ek nie sou gee nie Want jou stem raak nie stil nie al staan die glasse leeg Nog een glas en jy is uitgevee maar die vuur is al uitgebrand soek vrede aan die anderkant Wat ek nie sou gee nie Om jou te hoor nie, om jou te sien nie Om jou te voel nie, myself te wees nie