Dear God
Ruan Josh
3:27Vanaand is dit net ons twee in die maanlig Ons oë net op mekaar Jy hoef niks te sê nie Ek sien dit als al klaar Met gesprekke oor die lewe Oor liefde My geheime rondom jou Elke liewe storie wat ek in my hart vashou Kan die wysers nou stil staan In vir ewig bly todat als om ons vergaan Ek sal nooit weer kry wat ek binne in my hart het As ek jou by my het Voel ek weer heeltemal genoeg, genoeg liefde Ek is wyser as gister en ek mis dit Hoe ons drome rigting kry Kies ons weer die toekoms Die pad lê oop voor ons Die wysers sal gevries bly Solank jy stilraak hier by my Wentel ons die jaar deur 1 plus 'n honderd keer Kan die wysers nou stil staan In vir ewig bly todat als om ons vergaan Ek sal nooit weer kry wat ek binne in my hart het As ek jou by my het Voel ek weer heeltemal genoeg, genoeg liefde