Hou My Stywer Vas
Snotkop
3:40Wo ho gee my net een aand saam met jou Gee my net een aand om aan vas te hou Gee my net een aand Die beste aand vanaand saam met jou Wo ho gee my net een aand saam met jou Gee my net een aand om aan vas te hou Gee my net een aand Die beste aand vanaand saam met jou (Die beste aand saam jou) Ek's dalk 'n ses (Ek's dalk 'n ses) Op 'n skaal van een tot tien En in matriek was ek amper twintig en al my vriende sewentien wat? Toe die rugbyspanne kook het ek op die trap gesit en rook En ek wens ek het geld gehad om jou op 'n date te vat En op 'n six pack Xbox en 'n huis by die see Met 'n remote control garage en 'n rooi BMW Ek's dalk 'n ses (Ek's dalk 'n ses) Op 'n skaal van een tot tien Maar gee my net een aand en jy sal groot dinge sien Wo ho gee my net een aand saam met jou (Gee my) Gee my net een aand om aan vas te hou (Vas te hou) Gee my net een aand Die beste aand vanaand saam met jou (Die beste aand saam jou) Wo ho gee my net een aand saam met jou (Gee my) Gee my net een aand om aan vas te hou (Vas te hou) Gee my net een aand Die beste aand vanaand saam met jou (Die beste aand saam jou) Ek's dalk 'n ses (Ek's dalk 'n ses) Op 'n skaal van een tot tien En al my vriende sê ek mors my geld op gym en kreatien En as ek net bietjie langer was het jy my raakgesien - hello? En ek wens ek het geld gehad om jou uit te vat Ek is te rof soms onbeskof te min by die werk Ek raak te veel dis bietjie weird en raak aan die slaap innie kerk Ja ek's 'n ses (Ja ek's 'n ses) Op 'n skaal van een tot tien Maar gee my net een aand en jy sal groot dinge sien Wo ho gee my net een aand saam met jou (Gee my) Gee my net een aand om aan vas te hou (Vas te hou) Gee my net een aand Die beste aand vanaand saam met jou (Die beste aand saam jou) Wo ho gee my net een aand saam met jou (Gee my) Gee my net een aand om aan vas te hou (Vas te hou) Gee my net een aand Die beste aand vanaand saam met jou (Die beste aand saam jou) Okay dalk 'n vyf (Ja dalk 'n vyf) Op 'n skaal van een tot tien En ja ek weet dat van jou vriende het my by Teasers gesien En wat is 'n partytjie sonder drank en nikotien? En ja ek weet dit is te laat om my vraestel uit te dien Ek is te rof soms onbeskof te min in die kerk Ek raak te veel dis bietjie weird en raak aan die slaap by die werk So ja 'n vyf (Ja dalk 'n vyf) Op 'n skaal van een tot tien Maar gee my net een aand en jy sal groot dinge sien Wo ho gee my net een aand saam met jou (Gee my) Gee my net een aand om aan vas te hou (Vas te hou) Gee my net een aand Die beste aand vanaand saam met jou (Die beste aand saam jou) Wo ho gee my net een aand saam met jou (Gee my) Gee my net een aand om aan vas te hou (Vas te hou) Gee my net een aand Die beste aand vanaand saam met jou (Die beste aand saam jou) Wo ho gee my net een aand saam met jou (Gee my) Gee my net een aand om aan vas te hou (Vas te hou) Gee my net een aand Die beste aand vanaand saam met jou (Die beste aand saam jou) Wo ho gee my net een aand saam met jou (Gee my) Gee my net een aand om aan vas te hou (Vas te hou) Gee my net een aand Die beste aand vanaand saam met jou (Die beste aand saam jou) Ek's dalk 'n ses - ja okay dalk 'n vyf