Meisie Wat Kan Vasdans
Wentzel
3:20Ek wil net n kans hê Om te sê wat Op my hart lê Daar is net te min tyd Vir my Maar dalk is dié Nou ons kans Ek stick jou vir n plaasdans My hande om jou heupe Vannaand En ek wag En ek draai Dans die heel nag saam En braai Maar vanaand Is die aand wat Ekke vir jou vra Sê my wil jy bly Dalk n bietjie vry Of gaan ons bietjie Rond ry ek en jy Klim hier in my cruiser Jou gin is in my cooler Kom ons maak n draai daar In mosselbaai Sê my Wil jy Hier bly Saam vry Sê my Wil jy Hier bly Saam vry Jy sê jy wil my hê En ek wil net by jou lê Geniet net elke oomblik Want ons is ongelooflik Kom ons volg ons drome Van knysna tot in rome Skryf liedjies met akoorde En ek wag En ek draai Dans die heel nag saam En braai Maar vanaand is die aand Wat ekke vir jou vra Sê my wil jy bly Dalk n bietjie vry Of gaan ons bietjie Rond ry ek en jy Klim hier in my cruiser Jou gin is in my cooler Kom ons maak n draai daar In mosselbaai Sê my Wil jy Hier bly Saam vry Sê my Wil jy Hier bly Saam vry Sê my wil jy bly Dalk bietjie vry Of gaan ons bietjie Rond ry ek en jy Klim hier in my cruiser Jou gin is in my cooler Kom ons maak n draai Daar in mosselbaai Sê my Wil jy Hier bly Saam vry Sê my Wil jy Hier bly Saam vry