Avbob Se Stoep
Snotkop
3:29Jy sien ek't nog altyd gedink dat niemand my sal vashou in 'n hoek indruk nie Ek is impulsief en baie wild gewees en enigeen wat saam my wou leef Moes verstaan het dat ek my eie kop sou volg en niemand sal dit reg kry om my in te hok nie Onverantwoordelik en vry gewees gedoen het wat ek wil ek het my eie idees Maar nou hak jy vas in my kop en alles wat ek glo is nou opge Ek wou jou toe sluit in my kamer jou die wêreld gee alles wat jy voel moet jy met my ook deel (Ek wil jou 24 uur net vir myself kan hou en alles wat jy is wil ek weet van jou) Hey, ek't selfs n boek waarin ek skryf soos gedigte en emosies wat gaan aan met my Whoa, whoa, whoa, whoa Gee jouself vir my Whoa, whoa, whoa, whoa Gee jouself vir my Jy sien ek het altyd geweet ek staan op my eie, het die reëls gebreek Ek's net deurmekaar en ek kan dit nie help nie is al tien minute later kan nie wag tot jy bel nie Iets is fout met my ek sal moet hulp moet kry al my vriende raak bekommerd sy sê toor met my (Hey sê my baby wat doen ons vanaand ons het lekker sit gechat en gevoelens gepraat) Wat, dis presies wat ons gedoen het gisteraand, jy sien die enigste probleem is ek is uitgepraat (Ek wil jou 24 uur net in my arms hou, en alles wat jy voel wil ek deel met jou) Nee hel dis besig om my mal te maak, ek dink ek het verander en dis klaar te laat Ek het selfs n boek waarin ek skryf soos gedigte en emosies wat gaan aan met my Whoa, whoa, whoa, whoa Gee jouself vir my Whoa, whoa, whoa, whoa Gee jouself vir my Gee jouself en keer, gee alles wat jy het Jou siel Jou lyf Gee jouself vir my Deurmekaar en ek kan dit nie help nie is nou tien minute later kan nie wag tot jy bel nie Iets is fout met my ek sal moet hulp moet kry al my vriende raak bekommerd sy sê toor met my (Whoa, whoa, whoa, whoa) Wat, dis presies wat ons gedoen het gisteraand, jy sien die enigste probleem is ek is uitgepraat (Gee jouself vir my) Wat, dis presies wat ons gedoen het gisteraand, jy sien die enigste probleem is ek is uitgepraat (Whoa, whoa, whoa, whoa) (Gee jouself vir my) (Whoa, whoa, whoa, whoa) Dis presies wat ons gedoen het gisteraand, jy sien die enigste probleem is ek is uitgepraat (My)