Hou My Stywer Vas
Snotkop
3:40Haha okay Hier’s die ding en dis wat gebeur jy sien vier hot girls het my hart gebreek Maandag ‘n fliek met Marlize by die mall Dinsdag het ek en Jill gejol Vir Liesel gevry by die sokkiejol maar op Woensdagaand was dit reeds te laat Want ek en Dezi het ‘n date gehad Nou’t die vier hot girls met mekaar gepraat My gebel en my vertel hulle’s lekker kwaad (Hey Snotkop) Yes wat moes ek maak? Hi Cassanova waar is sy dan nou? Sy wat jou nooit sou laat staan Ek het jou gewaarsku jy was pure man Hi Cassanova sien ek dalk 'n traan? Hi Cassanova (Hi Cassanova) Hi Cassanova hoe lyk dit vir my? Jy het jou sjarme verloor Jou breë skouers hang nou jou oë is vaal Hi Cassanova wat is van jou oor? So kom aan kom aan kom aan kom aan (La la la la la la la) So wat doen ‘n ou as hy moet kies? (La la la la la la la la) Tussen vier hot girls se lyfies (La la la la la la la) Gaan vra jou ma en pa vir raad (La la la la la la la la) Want vier hot girls is kattekwaad Hi Cassanova So kom aan kom aan kom aan kom aan Hi Cassanova jy het my verras Ek het meer van jou verwag Waar is jou gewete jou praatjies was leeg Hi Cassanova dis ek wat nou lag Hi Cassanova ek het jou gesê Dat ek jou val kon voorsien Jy wou my nie glo nie nou is dit te laat Hi Cassanova jy het dit verdien (La la la la la la la) So wat doen ‘n ou as hy moet kies? (La la la la la la la la) Tussen vier hot girls se lyfies (La la la la la la la) Gaan vra jou ma en pa vir raad (La la la la la la la la) Want vier hot girls is kattekwaad Hi Cassanova nou is jy alleen Nou sien jy self jou kans is verspeel Hey wat moes ek doen die girls is lekker nes soet pampoen Vier om van te kies en hul’s almal mooi Toe vat ek ‘n kans om hulle uit te nooi Vier hot girls mal in my kop So laat ek dit hoor sê Snotkop Give me a break om in die bondel te vry Noem my Cassanova hey (La la la la la la la) So wat doen ‘n ou as hy moet kies? (La la la la la la la la) Tussen vier hot girls se lyfies (La la la la la la la) Gaan vra jou ma en pa vir raad (La la la la la la la la) Want vier hot girls is kattekwaad Hi Cassanova nou is jy alleen Nou sien jy self jou kans is verspeel Hi Cassanova hi hi hi Hi Cassanova hi hi hi So kom aan kom aan kom aan kom aan Hi Cassanova hi hi hi