Ek Val Vir Jou (Feat. Monique)
Snotkop
3:00Ekskuus my mevrou jy weet jou dogter het my hart gebreek Gesê sy sou nie maar sy het my in my rug gesteek Ja elke aand het sy gesê (Ooh ek hou van jou) Terwyl sy in my arms lê (Ek dink ek's lief vir jou) Ja sy't gesê sy gaan my bel en dit was Woensdagaand Gesit en wag ja elke dag toe bel ek haar gisteraand Sy sê sy het dit al gesê jy irriteer vir my Is jy mal of is jy doof ek sê mos dis verby O ek wil huis toe gaan na mamma toe (Huis toe gaan na mamma toe) Die rivier is vol my trane rol 'n Bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê ek is 'n loslappie Verskoon my mevrou jy weet jou dogter het my hart gebreek Gesê sy sou nie maar sy het my met my vriend verneuk Was hy befok in sy kop hy moet tog net pasop Want ek het drie goeie redes om hom op te fok Sy't seker vir hom gesê (O ek hou van jou) Terwyl sy in sy arm lê (En jy's so goed gebou) En elke keer wat ek probeer sê sy dieselfde vir my Is jy dom is jy doof dis defnitief verby O ek wil huis toe gaan na mamma toe (Huis toe gaan na mamma toe) Die rivier is vol my trane rol 'n Bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê ek is 'n loslappie O ek wil huis toe gaan na mamma toe (Huis toe gaan na mamma toe) Die rivier is vol my trane rol 'n Bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê ek is 'n loslappie Nou ek is moeg en siek en sat om by die huis te bly Ek is so gatvol om te wag sy kan vergeet van my Elke aand het jy gesê (Ons is perfek vir mekaar) Jy kan vergeet daarvan dit maak my fokken naar Terwyl jy in my arms lê (Waar het jy dit geleer?) Vergeet maar daarvan want dit sal nooit weer gebeur So weet jy wat ja dis tyd om bietjie te luister na my Is jy dom of is jy doof dis definitief verby O ek wil huis toe gaan na mamma toe (Huis toe gaan na mamma toe) Die rivier is vol my trane rol 'n Bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê ek is 'n loslappie O ek wil huis toe gaan na mamma toe (Huis toe gaan na mamma toe) Die rivier is vol my trane rol 'n Bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê ek is 'n loslappie O ek wil huis toe gaan na mamma toe (Huis toe gaan na mamma toe) Die rivier is vol my trane rol 'n Bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê ek is 'n loslappie O ek wil huis toe gaan na mamma toe (Huis toe gaan na mamma toe) Die rivier is vol my trane rol 'n Bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê ek is 'n loslappie 'n Bokkie wat vanaand by my wil lê Sy kan maar lê ek is 'n loslappie