Net Mooi Niks

Net Mooi Niks

Tasché

Альбом: Net Mooi Niks
Длительность: 3:08
Год: 2025
Скачать MP3

Текст песни

Ek skryf jou naam
In ink op my mou
Sal jy my onthou?
As dit reën in die Kaap
En ek wens ek kon jou wakker maak
Ek sien hoe sukkel
Ek weer nog 'n dag deur
Hartgebroke soos 'n glas wat breek
Jy's liefde in die oggend dou
Oeh..
Jou hart my asem
Hoe gaan ek jou vermy?
Die silhoeët van jou spook nog by my
Soos die straatlig teen my muur
Ek hoor jou lag
Soek weer myself
Want sonder jou
Is ek net mooi niks nie
Ek sweer ek voel jou nog deur my lakens
En dis alweer net na twaalfuur
Sewe jaar van ons in 'n kas
Maar sonder jou
Is ek net mooi niks nie
Net mooi niks nie
Net mooi niks nie
Maar sonder jou
Ek sou die laaste deel van my gee
Elke traan en elke tree
Ek roep sonder klank
En ek lees my boek van agter af
Oeh..
Jou hart my asem
Hoe gaan ek jou vermy?
Die silhoeët van jou spook nog by my
Soos die straatlig teen my muur
Ek hoor jou lag
Soek weer myself
Want sonder jou
Is ek net mooi niks nie
Ek sweer ek voel jou nog deur my lakens
En dis alweer net na twaalfuur
Sewe jaar van ons in 'n kas
Maar sonder jou
Is ek net mooi niks nie
Net niks
net net mooi niks nie
Net niks
Net net mooi niks nie
Net niks
Net net mooi niks nie
Maar sonder jou
Die silhoeët van jou spook nog by my
Soos die straatlig teen my muur
Ek hoor jou lag
Soek weer myself
Want sonder jou
Is ek net mooi niks nie
Ek sweer ek voel jou nog deur my lakens
En dis alweer net na twaalfuur
Sewe jaar van ons in 'n kas
Maar sonder jou
Is ek net mooi niks nie
Net niks
Net net mooi niks nie
Net niks
Net net mooi niks nie
Net niks
Net net mooi niks nie
Maar sonder jou
Is ek net mooi niks nie