By Jou
Theuns Jordaan
3:33Bitterbessie dagbreek Bitterbessie son 'n Spieël het gebreek Tussen my en haar Soek ek na die grootpad Om daar langs te draf Oral draai die paadjies Van haar woorde af Eggo is geen antwoord Antwoord sy al om Bitter bessie dagbreek Bitterbessie son Bitter bessie son Dennebos herrinnering Dennebos vergeet Het ek ook verdwaal? Trap ek in my leed? Pappegaai bont eggo Kierang-kierang my Totdat ek bedroë Weer die koggel kry en eggo Eggo is geen antwoord Antwoord sy al om Bitter bessie dagbreek Bitterbessie son Bitter bessie son Dennebos herrinnering Dennebos vergeet Het ek ook verdwaal Trap ek in my leed? Pappegaai bont eggo Kierang-kierang my Todat ek bedroë Weer die koggel kry en eggo Eggo is geen antwoord Antwoord sy al om Bitterbessie dagbreek Bitterbessie son Bitterbessie son Bitterbessie son Bitterbessie son Bitterbessie son Bitterbessie dagbreek Bitterbessie son Bitterbessie son Bitterbessie dagbreek