Daai Klein Dorpie Gevoel
Bok Van Blerk
3:15Hoorie Bok Ek dink dis tyd dat ons waai Jy kan waai as jy wil waai ek bly Dis mos nie hoe ons dit afgespreek het nie Ons het mos nou gese vooraf ek is jou vlerk jy is my vlerk Van Blerk my van is van Blerk Nee man ek praat van wingman 'n vlerk Ok oraait kom my vlerk Ja soos 'n hond en sy stert hah Soos 'n ruiter en perd Vlerk van Blerk kom ons waai Ek en my vlerk Ek en my vlerk Is soos 'n hond en sy stert Is soos 'n hond en sy stert Ek sal my biltong met jou deel Maar ons skreeu nie vir die-self-de span Ek en my vlerk Ek en my vlerk Los orals ons merk Los orals ons merk Ek sal 'n koeël vir jou vat Maar niks groter as 'n .22 Soos Vonkel en Koljander Die een hand was die ander Want jy is mos my beste pel Saam is ons 'n wenspan Dink ons aan 'n groot plan En ons vat die wêreld aan Ek en my vlerk Ek en my vlerk Is soos 'n ruiter en perd Is soos 'n ruiter en perd Ons deel mos elke sent Maar ons slaap nie in die-self-de tent Ek en my vlerk Ek en my vlerk Sal altyd saam werk Sal altyd saam werk En al maak jy my so kwaad soos Oom Paul se bobbejaan Sal ons vriendskap soos 'n pellie nooit vergaan Soos Vonkel en Koljander Die een hand was die ander Want jy is mos my beste pel Saam is ons 'n wenspan Dink ons aan 'n groot plan En ons vat die wêreld aan Soos Vonkel en Koljander Die een hand was die ander Want jy is mos my beste pel Saam is ons 'n wenspan Dink ons aan 'n groot plan En ons vat die wêreld aan Soos Vonkel en Koljander Die een hand was die ander Want jy is mos my beste pel Saam is ons 'n wenspan Dink ons aan 'n groot plan En ons vat die wêreld aan Ek en my vlerk Ek en my vlerk