Hart Breek
Demi Lee Moore
3:21Wat is sy, wat is sy vir jou, is sy net, is sy net nog 'n versie in jou lewenslied Daar's soveel meer wat ek kan wees Hoe voel jy, hoe voel jy oor my as jy vra dat ek hier moet bly, voel ek soos 'n skaduwee As ek eendag my oë uitvee en jy's weg As sy in jou oë kyk, kyk jy net na my, as sy na jou hand gryp, probeer jy dit wegkry Ek weet nie wat jy by haar soek nie Wanneer sy weg is, is ek in jou denke, skielik 'n oorvloed van die idees en wenke En hoekom kan jy haar net nie los nie Wat is sy, wat is sy vir jou, is sy net, is sy net nog 'n versie in jou lewenslied Daar's soveel meer wat ek kan wees Hoe voel jy, hoe voel jy oor my as jy vra dat ek hier moet bly, voel ek soos 'n skaduwee As ek eendag my oë uitvee en jy's weg Weet dat jy voorheen so seer gekry het, maar dit was nie ek wat jou hart so gesny het So hoekom gee jy hy haar soveel kanse Want gister se pyne het ek nie gebring nie, ek was nog net hulpsaam en jou probeer steel nie Jy weet jy hoort by my en ek vra jou, sê vir my Wat is sy, wat is sy vir jou, is sy net, is sy net nog 'n versie in jou lewenslied Daar's soveel meer wat ek kan wees Hoe voel jy, hoe voel jy oor my as jy vra dat ek hier moet bly, voel ek soos 'n skaduwee As ek eendag my oë uitvee en jy's weg Want dis een, twee, drie hier kom ek maar môre as ek bel Dan is jou foon weer af of jy sê jy's net 'n pal vir my Wat is sy, wat is sy vir jou Wat is sy, wat is sy vir jou, is sy net, is sy net nog 'n versie in jou lewenslied Daar's soveel meer wat ek kan wees Hoe voel jy, hoe voel jy oor my as jy vra dat ek hier moet bly, voel ek soos 'n skaduwee As ek eendag my oë uitvee As ek eendag my oë uitvee As ek môre my oë uitvee en jy's weg