Bring Dit
Franja Du Plessis
2:53LISENSIE Ek voel die ritme aan my Hou die voete dop op die dansvloer Met die meel wit gegooi En jou oë wat so vir my loer Ek sê jou Niemand kan dans Daar's niemand wat kom by my pa nie Maar jy lyk braaf En jy is nie eers bang Om my te vra nie Wys my jou lisensie voor ek dans met jou? Voor jy my vir 'n draai vat Sal jy, gaan jy, kan jy by my kers vashou? Of net op tone trap? So wys my jou lisensie voor jy dans met my Dit lyk vir my jy weet hoe Ons gaan vinniger en vat net hier en daar grond soos jy My om die hoeke lei Jy kom 'n bietjie nader Ek voel jou hand Teen my lyf druk Dit moet onwettig wees Jy't my omgekoop Jy's so verleidelik Dit vat net een draai Vat net een besluit Vir 'n rondte twee Jy kan maar weer vra Want jy't my voete Onder my uitgevee Oh woah Ek volg jou lyf ek volg jou spore Oh woah Jy laat my val en tel my op Oh woah En in jou oë raak ek verlore Maar voor jy heeltemal te mak raak Moet ek 'n laaste keer net seker maak Wys my jou lisensie voor ek dans met jou Voor jy my vir 'n draai vat Sal jy, gaan jy, kan jy by my kers vashou? Of net op tone trap? So wys my jou lisensie voor jy dans met my Dit lyk vir my jy weet hoe Ons gaan vinniger en vat net hier en daar grond soos jy My om die hoeke lei Ons gaan vinniger en vat net hier en daar grond soos jy My om die hoeke lei"