Hou My Stywer Vas
Snotkop
3:40Ek sal my wêreld opgee met jou my enkel bed deel Sing in die reën as ek net by jou kan wees Ek sal my lewe omkeer vir jou 'n love letter gee Dit dig te lees as ek net by jou kan wees Daar’s niks wat ek nie sal doen om jou my baby te noem Weet hoe dit te voel om jou op jou lippe te soen Daar’s niks wat ek nie sal waag om langs jou wakker te raak My bes probeer om jou gelukkig te maak So sit dit op (Sit dit op) Jou hande hoog bo jou kop want baby saam sal ons rock Draai dit op (Draai dit op) Die volume op laat dit skop My babe ek’s reg om te rock (My babe ek’s reg om te rock) So staan maar op (Staan maar op jy maak) Jy maak amok in my kop jy weet dis tyd om te rock So sit dit op (Sit dit op) Jou hande hoog bo jou kop want saam met jou wil ek rock Skud jou booty met 'n boom boom boom kom ons doen doen doen dit met 'n party party Tot die son op kom tot die DJ lê kom ons rock 'n roll dis wat ek wil hê Skud jou booty met 'n boom boom boom kom ons doen doen doen dit met 'n party party Tot die son op kom tot die DJ lê kom ons rock 'n roll Ek sal my wêreld opgee met jou my enkel bed deel Sing in die reën as ek net by jou kan wees Ek sal my sente weg gee met jou my toebroodjies deel Swem in die see as ek net by jou kan wees Daar’s niks wat ek nie sal doen om jou my baby te noem Weet hoe dit te voel om jou op jou lippe te soen Daar’s niks wat ek nie sal waag om langs jou wakker te raak My rug te breek om jou gelukkig te maak So sit dit op (Sit dit op) Jou hande hoog bo jou kop want baby saam sal ons rock Draai dit op (Draai dit op) Die volume op laat dit skop My babe ek’s reg om te rock (My babe ek’s reg om te rock) So staan maar op (Staan maar op) Jy maak amok in my kop jy weet dis tyd om te rock So sit dit op (Sit dit op) Jou hande hoog bo jou kop want saam met jou wil ek rock Skud jou booty met 'n boom boom boom kom ons doen doen doen dit met 'n party party Tot die son op kom tot die DJ lê kom ons rock 'n roll dis wat ek wil hê Skud jou booty met 'n boom boom boom kom ons doen doen doen dit met 'n party party Tot die son op kom tot die DJ lê kom ons rock 'n roll Dis wat ek wil hê So sit dit op Jou hande hoog bo jou kop want baby saam sal ons rock Draai dit op Die volume op laat dit skop My babe ek’s reg om te rock So staan maar op (Staan maar op) Jy maak amok in my kop jy weet dis tyd om te rock (Jy weet dis tyd om te rock) So sit dit op (Sit dit op) Jou hande hoog bo jou kop want saam met jou wil ek rock