Sally Williams Nougat
Jak De Priester
4:16Jy het vanaand vir my gevra met ‘n traan in jou oog Hoekom ek jou nie meer lief het nie soos die dag toe ons ontmoet het? Jy het vanaand vir my gesê jy kan dit agterkom Aan hoe ek is en hoe ek jou soen as ek jou nag sê voor ek gaan slaap Jy het vanaand jou hart uitgehaal en in jou hande gehou om vir my te wys En op jou kneë geval en gepleit om te hoor dat ek jou lief het En die traan het oor jou wang gerol en die trane het ‘n spoor gelos Soos wat die liefde ook ‘n spoor kan los ja die liefde los ‘n spoor En ‘n traan het oor jou wang gerol en die trane het ‘n spoor gelos Soos wat die liefde ook ‘n spoor kan los ja die liefde los ‘n spoor Ek het vanaand myself gesien in die water van jou oë En geskrik toe ek besef het dat ek jou afskeep Ek het die dag weer in jou oë gesien toe ons die eerste keer Mekaar ontmoet het en hoe nice dit was om verlief te wees om die liefde te vind En ‘n traan het oor jou wang gerol en die trane het ‘n spoor gelos Soos wat die liefde ook ‘n spoor kan los ja die liefde los ‘n spoor En ‘n traan het oor jou wang gerol en die trane het ‘n spoor gelos Soos wat die liefde ook ‘n spoor kan los ja die liefde los ‘n spoor Maar vanaand besef ek weer hoe lief ek jou het Liewer as ooit of vergewe myselfsig So hiers dit nou vir die wêreld om te hoor Ek het jou lief En ‘n traan het oor jou wang gerol en die trane het ‘n spoor gelos Soos wat die liefde ook ‘n spoor kan los ja die liefde los ‘n spoor En ‘n traan het oor jou wang gerol