Koue Hande
Juan Boucher
4:31Ek skree deur die donderweer Maar niemand hoor niks nie Want niemand is niks nie Wie vier die seremonie so? Ek val deur die kerse Ek droom dit is verse Dele van my lewe soos dit was Jy spoel oor my bladsy uit Skiet my met beskuit Wie wag vir wonderwerke? Het jy vergeet hoe sterk jy self is Die held hier in jou hart lei my na die regte pad Probeer jy sien maar dis net te donker Jy volg die lig want jy weet daarsonder almal verdwaal verweit Opsoek na die konings van helde in die regte pad Dit dreun deur dekades uit Die toring versamel Die liefde verbrand Die vuur sprei, die herders het verdwyn As jy dink dit is tyd Die helde is uit Bewaak ons teen die stilstaan pad op kop Die lig skyn uit die donker uit Vir dié wat nog vrees Die blind is genees Wie wag vir wonderwerke? Het jy vergeet hoe sterk jy self is Die held hier in jou hart lei my na die regte pad Probeer jy sien maar dis net te donker Jy volg die lig want jy weet daarsonder almal verdwaal verweit Opsoek na die konings van helde in die regte pad Wie vier die seremonie so?