Rooi Roos - Tien Van Harte

Rooi Roos - Tien Van Harte

Nádine

Альбом: Eindeloos
Длительность: 3:44
Год: 2011
Скачать MP3

Текст песни

Sy's my tien van harte
Prinses hier in my hande
Sy's die bloed deur my are
Die wind deur my hare

Kerslig en sjampanje
As die son sak oranje
Hy's die bloed deur my are
Die wind deur my hare

Ek gee vir haar 'n roos wat rooi is
'n Roos vir haar omdat sy so mooi is
Winter, herfs, lente en somer
Sonder haar is ek verlore

Ek gee vir hom my hart wat leeg was
My hart vir hom want hy sal dit oppas
Winter, herfs, lente en somer
Sonder hom is ek verlore

Sy's my druppel rooiwyn
Sy's my skemer sonskyn
Hy's die bloed deur my are
Die wind deur my hare

Ek gee vir haar 'n roos wat rooi is
'n Roos vir haar omdat sy so mooi is
Winter, herfs, lente en somer
Sonder haar is ek verlore

Ek gee vir hom my hart wat leeg was
My hart vir hom want hy sal dit oppas
Winter, herfs, lente en somer
Sonder hom is ek verlore

Ek gee vir haar 'n roos wat rooi is ('n Roos wat rooi is)
'n Roos vir haar omdat sy so mooi is
Winter, herfs, lente en somer
Sonder haar is ek verlore (Verlore)

Ek gee vir hom my hart wat leeg was (Hart wat leeg was)
My hart vir hom want hy sal dit oppas
Winter, herfs, lente en somer
Sonder hom is ek verlore

Winter, herfs, lente en somer
Sonder haar is ek verlore